0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (10)
  • R250 - R500 (6)
  • R500+ (26)
  • -
Status
Format
Author / Contributor
Publisher

Books > Afrikaans > Geld en Finansies

Rekeningkunde - Alles-In-1 (Afrikaans, Paperback, 7de Uitgawe): L. Cornelius, M. Weyers Rekeningkunde - Alles-In-1 (Afrikaans, Paperback, 7de Uitgawe)
L. Cornelius, M. Weyers
R1,200 R1,109 Discovery Miles 11 090 Save R91 (8%) In Stock

Hierdie boek is geskryf met die doel om die basiese beginsels en toepassings van rekeningkunde meer verstaanbaar en bruikbaar te maak vir studente wat nie rekeningkunde as skoolvak geneem het nie en ook nie as hoofvak gaan neem nie.

Capitec - Stryd Met Die Grotes (Afrikaans, Paperback): T J Strydom Capitec - Stryd Met Die Grotes (Afrikaans, Paperback)
T J Strydom
R320 R286 Discovery Miles 2 860 Save R34 (11%) Ships in 5 - 10 working days

Die topverkoperskrywer TJ Strydom vertel die boeiende verhaal van ’n klompie entrepreneurs wat daarin slaag om ’n netwerk van mikrolenerye in ’n uitdagerbank te omskep. Eers neem die ou grotes in die bankwese die Stellenbosse snuiter nie ernstig op nie, maar hulle weet nie wat hulle tref toe dié nuwe finansiële instelling momentum kry en hul kliënte op groot skaal afrokkel nie. Met meer as 20 miljoen kliënte word Capitec die nuwe Suid-Afrika se grootste suksesverhaal.

Aftrede Se Gat - Ontdek Jou Ware Noord So Vroeg Moontlik (Afrikaans, Paperback): CJH Johan Coetzee Aftrede Se Gat - Ontdek Jou Ware Noord So Vroeg Moontlik (Afrikaans, Paperback)
CJH Johan Coetzee
R261 Discovery Miles 2 610 Ships in 6 - 10 working days

Hierdie boek is ‘n praktiese reis om die leser te neem van gegrief en verontrief oor uitdagings soos aftrede, afleggings ander soortgelyke uitdagings, tot ‘n beter verstaan van die leser self, wat sy uitdagings is, en wat daaromtrent gedoen kan word.

Inhoud en tegnieke is verpak in ‘n maklike verteerbare vorm om die leser weer op koers (Ware Noord) te plaas.

Rekeningkunde - 'n Inleiding (Afrikaans, Paperback, 14de Uitgawe): J.E. Myburgh, J.P. Fouche, M. Cloete, B.T. Ngiba, S.... Rekeningkunde - 'n Inleiding (Afrikaans, Paperback, 14de Uitgawe)
J.E. Myburgh, J.P. Fouche, M. Cloete, B.T. Ngiba, S. Swart, …
R1,529 R1,260 Discovery Miles 12 600 Save R269 (18%) Ships in 10 - 15 working days

'n Inleidende werk wat die grondslag vestig vir eerstejaar studente.

Word Ryk, Bly Ryk - Hoe Om Welvaart Te Skep En Bestuur (Afrikaans, Paperback): PJ Botha, Geo Botha Word Ryk, Bly Ryk - Hoe Om Welvaart Te Skep En Bestuur (Afrikaans, Paperback)
PJ Botha, Geo Botha
R280 R194 Discovery Miles 1 940 Save R86 (31%) In Stock

Wat is die geheime en strategieë van die uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professioneles of salaristrekkers, én boonop daarin slaag om hul geld te laat groei, te geniet en oor te dra na komende generasies?

In Word ryk, bly ryk help Geo en PJ Botha, onafhanklike finansiële adviseurs en medeaanbieders van kykNET se gewilde Welvaartskeppers, gewone Suid-Afrikaners om geld te maak in ’n uitdagende omgewing en dit te laat groei. Hulle begelei jou op jou reis na rykdom en die vrugte daarvan.

Suksesstories van entrepreneurs soos Michael Jordaan, Albé Geldenhuys en Whitey Basson sal jou ’n kopskuif help maak om geleenthede raak te sien in moeilike ekonomiese omstandighede. Die skrywers se maklik verstaanbare finansiële ekspertadvies, gemik op die kweek van goeie gewoontes, rig jou fokus en ondersteun jou op jou welvaartreis.

Rekeningkunde - Alles-In-1 (Afrikaans, Paperback, 8ste Uitgawe): Lynne Cornelius, Margaretha Magdalena Weyers Rekeningkunde - Alles-In-1 (Afrikaans, Paperback, 8ste Uitgawe)
Lynne Cornelius, Margaretha Magdalena Weyers
R1,329 R1,099 Discovery Miles 10 990 Save R230 (17%) Ships in 10 - 15 working days

Hierdie boek maak die basiese beginsels en toepassings van rekeningkunde meer verstaanbaar en bruikbaar vir studente wat nie rekeningkunde as skoolvak geneem het nie en nie as hoofvak gaan neem nie.

RVS - Rekeningkunde Vrae Vir Studente (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe): RVS - Rekeningkunde Vrae Vir Studente (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe)
R728 R645 Discovery Miles 6 450 Save R83 (11%) Ships in 10 - 15 working days
Boerderybestuur - Finansiering, investering en menslikehulpbronbestuur (Afrikaans, Book): M.J. van Reenen, A. de K. Marais,... Boerderybestuur - Finansiering, investering en menslikehulpbronbestuur (Afrikaans, Book)
M.J. van Reenen, A. de K. Marais, P.S. Nel
R893 Discovery Miles 8 930 Ships in 5 - 10 working days

Die eerste vereiste vir die vestiging van n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite. Hierdie boek, wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne vir die neem van rasionele finansierings- en investeringsbesluite asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en arbeidsverhoudinge in boerderyverband. n Bywerking en opdatering van die gedeelte oor menslikehulpbronbestuur is tans in voorbereiding en sal eersdaags verskyn onder die titel Die diensverhouding wat as geselvolume (companion volume) saam met Boerderybestuur beskikbaar sal wees.

Dinamiese Ouditkunde - 'n Studente uitgawe (Afrikaans, Paperback, 13de Uitgawe): B. Marx, Alex van der Watt, Maurice Bourne Dinamiese Ouditkunde - 'n Studente uitgawe (Afrikaans, Paperback, 13de Uitgawe)
B. Marx, Alex van der Watt, Maurice Bourne
R1,148 Discovery Miles 11 480 Ships in 4 - 6 working days

Hiedie handboek is gebaseer op die opvoedkundige vereistes van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters vir toelating tot ATB (Aanvanlike Toets van Bevoegdheid (of in Engels “Initial Test of Competence” (ITC)) van die Kwalifi­serende Eksamen van die SAIGR. Dit bevat wysigings aan standpunte en wetgewing tot en met Junie 2018.

RVS: Rekeningkunde Vrae Vir Studente (Afrikaans, Paperback, 4de Uitgawe): L. Cornelius, M. Weyers RVS: Rekeningkunde Vrae Vir Studente (Afrikaans, Paperback, 4de Uitgawe)
L. Cornelius, M. Weyers
R678 Discovery Miles 6 780 Ships in 4 - 6 working days

Eerstejaar rekeningkunde vraeboek vir studente.

Inleiding tot IFRS (Afrikaans, Paperback, 7th ed): Z.R. Koppeschaar, K Papageorgiou, J. Rossouw, A. Schmulian, C Smith Inleiding tot IFRS (Afrikaans, Paperback, 7th ed)
Z.R. Koppeschaar, K Papageorgiou, J. Rossouw, A. Schmulian, C Smith
R855 Discovery Miles 8 550 Ships in 4 - 6 working days

Die doel van hierdie boek is om die basiese beginsels en konseptuele aangeleenthede van Internasionale Finansiele Verslagdoeningstandaarde (IFRS) uiteen te sit. Verder sluit die boek ook diagrammatiese opsommings van die rekeningkundige- en openbaarmakingsvereistes van die betrokke rekeningkundige standaarde in.

Rekeningkunde - Alles-In-1 (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe): Lynne Cornelius, Margaretha M. Weyers Rekeningkunde - Alles-In-1 (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe)
Lynne Cornelius, Margaretha M. Weyers
R241 Discovery Miles 2 410 Ships in 4 - 6 working days
Aantekeninge tot groep-finansiele state (Afrikaans, Paperback, 17th ed): Keith Prinsloo, Derek Forsyth Aantekeninge tot groep-finansiele state (Afrikaans, Paperback, 17th ed)
Keith Prinsloo, Derek Forsyth
R982 Discovery Miles 9 820 Ships in 4 - 6 working days
RVS: Rekeningkunde Vrae Vir Studente (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe): L. Cornelius, M. Weyers RVS: Rekeningkunde Vrae Vir Studente (Afrikaans, Paperback, 3de Uitgawe)
L. Cornelius, M. Weyers
R603 Discovery Miles 6 030 Ships in 4 - 6 working days
'n Inleiding Tot die Verstaan van Rekeningkunde (Afrikaans, Paperback): S. Bezuidenhout, M. Cloete, C. Joynt, H. Goodey,... 'n Inleiding Tot die Verstaan van Rekeningkunde (Afrikaans, Paperback)
S. Bezuidenhout, M. Cloete, C. Joynt, H. Goodey, L. van Pletsen
R42 Discovery Miles 420 Ships in 4 - 6 working days
Toepassingsvrae Oor Ouditkunde  (Afrikaans, Paperback, 6de Uitgawe): B. Marx, Alex van der Watt, Marianne van Staden Toepassingsvrae Oor Ouditkunde (Afrikaans, Paperback, 6de Uitgawe)
B. Marx, Alex van der Watt, Marianne van Staden
R787 Discovery Miles 7 870 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie uiters praktiese vraeboek is gebaseer op Dinamiese ouditkunde deur Marx en van der Watt. Die vrae in hierdie boek is gegroepeer volgens dieselfde onderwerpe en in dieselfde volgorde as Dinamiese ouditkunde. Toepassingsvrae oor Ouditkunde is geskryf vir studente en lektore (voorgraads en nagraads) om sukses te verseker in die eksamenlokaal en in die werkplek.

Beskrywende Rekingkunde (Afrikaans, Paperback, 22ste Uitgawe): Beskrywende Rekingkunde (Afrikaans, Paperback, 22ste Uitgawe)
R511 Discovery Miles 5 110 Ships in 4 - 6 working days
Korporatiewe Finansiele Verslagdoening in Konteks (Afrikaans, Paperback, 5th Revised edition): N. Wesson, N. Stegmann, C.J. van... Korporatiewe Finansiele Verslagdoening in Konteks (Afrikaans, Paperback, 5th Revised edition)
N. Wesson, N. Stegmann, C.J. van Schalkwyk, M.E. Pietersen
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Grondslae Van Koste En Bestuursrekeningkunde (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe): L. Meyer, A. Niemand, V.L. Botes Grondslae Van Koste En Bestuursrekeningkunde (Afrikaans, Paperback, 5de Uitgawe)
L. Meyer, A. Niemand, V.L. Botes
R136 Discovery Miles 1 360 Ships in 4 - 6 working days
Groepstate: Volume 2 (Afrikaans, Paperback, 16de): Groepstate: Volume 2 (Afrikaans, Paperback, 16de)
R844 Discovery Miles 8 440 Ships in 4 - 6 working days
Inleiding Tot Finansiele Rekeningkunde - Vrae En Antwoorde (Afrikaans, Paperback, 7de Uitgawe): Amanda Dempsey, H.N. Pieters Inleiding Tot Finansiele Rekeningkunde - Vrae En Antwoorde (Afrikaans, Paperback, 7de Uitgawe)
Amanda Dempsey, H.N. Pieters
R247 Discovery Miles 2 470 Ships in 4 - 6 working days
Beskrywende Rekeningkunde - IFRS Fokus (Afrikaans, Paperback, 25ste Uitgawe): Beskrywende Rekeningkunde - IFRS Fokus (Afrikaans, Paperback, 25ste Uitgawe)
R556 Discovery Miles 5 560 Ships in 4 - 6 working days
Dinamiese Ouditkunde - 'n Studente Uitgawe (Afrikaans, Paperback, 12de Uitgawe): Dinamiese Ouditkunde - 'n Studente Uitgawe (Afrikaans, Paperback, 12de Uitgawe)
R998 Discovery Miles 9 980 Ships in 4 - 6 working days
Inleiding Tot Finansiele Rekeningkunde (Afrikaans, Paperback, 9de): Inleiding Tot Finansiele Rekeningkunde (Afrikaans, Paperback, 9de)
R1,050 Discovery Miles 10 500 Ships in 4 - 6 working days
Rekeningkunde: Alles-in-1 (Afrikaans, Paperback, 6th ed): L. Cornelius, M. Weyers Rekeningkunde: Alles-in-1 (Afrikaans, Paperback, 6th ed)
L. Cornelius, M. Weyers
R1,038 Discovery Miles 10 380 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie boek is geskryf met die doel om die basiese beginsels en toepassings van rekeningkunde meer verstaanbaar en bruikbaar te maak vir studente wat nie rekeningkunde as skoolvak geneem het nie en ook nie as hoofvak gaan neem nie.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Intelligent Audio Analysis
Bjoern W. Schuller Hardcover R2,703 Discovery Miles 27 030
Land Matters - South Africa's Failed…
Tembeka Ngcukaitobi Paperback  (4)
R400 Discovery Miles 4 000
Statistics For Business And Economics
David Anderson, James Cochran, … Paperback  (1)
R1,188 R1,114 Discovery Miles 11 140
Love in Color - Mythical Tales from…
Bolu Babalola Paperback R424 R394 Discovery Miles 3 940
Handbook of Culture and Memory
Brady Wagoner Hardcover R3,095 Discovery Miles 30 950
Christmas Billionaires Surprises - A…
Michelle Love Hardcover R935 Discovery Miles 9 350
The Guerrilla And The Journalist…
Fred Bridgland Paperback  (1)
R300 R268 Discovery Miles 2 680
Herc
Phoenicia Rogerson Paperback R380 R300 Discovery Miles 3 000
Dinosaurs, Diamonds And Democracy - A…
Francis Wilson Paperback  (2)
R220 Discovery Miles 2 200
Harry Potter And The Philosopher's Stone
J. K. Rowling Hardcover  (9)
R850 R712 Discovery Miles 7 120

 

Partners