Die eerste vereiste vir die vestiging van n lewensvatbare boerdery
is goeie investeringsbesluite. Hierdie boek, wat veral gerig is op
praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne
vir die neem van rasionele finansierings- en investeringsbesluite
asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en
arbeidsverhoudinge in boerderyverband. n Bywerking en opdatering
van die gedeelte oor menslikehulpbronbestuur is tans in
voorbereiding en sal eersdaags verskyn onder die titel Die
diensverhouding wat as geselvolume (companion volume) saam met
Boerderybestuur beskikbaar sal wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!