![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
|
Books > Afrikaans > Geld en Finansies
Hierdie boek is geskryf met die doel om die basiese beginsels en toepassings van rekeningkunde meer verstaanbaar en bruikbaar te maak vir studente wat nie rekeningkunde as skoolvak geneem het nie en ook nie as hoofvak gaan neem nie.
Die topverkoperskrywer TJ Strydom vertel die boeiende verhaal van ’n
klompie entrepreneurs wat daarin slaag om ’n netwerk van mikrolenerye
in ’n uitdagerbank te omskep. Eers neem die ou grotes in die bankwese
die Stellenbosse snuiter nie ernstig op nie, maar hulle weet nie wat
hulle tref toe dié nuwe finansiële instelling momentum kry en hul
kliënte op groot skaal afrokkel nie. Met meer as 20 miljoen kliënte
word Capitec die nuwe Suid-Afrika se grootste suksesverhaal.
Hierdie boek is ‘n praktiese reis om die leser te neem van gegrief en verontrief oor uitdagings soos aftrede, afleggings ander soortgelyke uitdagings, tot ‘n beter verstaan van die leser self, wat sy uitdagings is, en wat daaromtrent gedoen kan word. Inhoud en tegnieke is verpak in ‘n maklike verteerbare vorm om die leser weer op koers (Ware Noord) te plaas.
'n Inleidende werk wat die grondslag vestig vir eerstejaar studente.
Wat is die geheime en strategieë van die uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professioneles of salaristrekkers, én boonop daarin slaag om hul geld te laat groei, te geniet en oor te dra na komende generasies? In Word ryk, bly ryk help Geo en PJ Botha, onafhanklike finansiële adviseurs en medeaanbieders van kykNET se gewilde Welvaartskeppers, gewone Suid-Afrikaners om geld te maak in ’n uitdagende omgewing en dit te laat groei. Hulle begelei jou op jou reis na rykdom en die vrugte daarvan. Suksesstories van entrepreneurs soos Michael Jordaan, Albé Geldenhuys en Whitey Basson sal jou ’n kopskuif help maak om geleenthede raak te sien in moeilike ekonomiese omstandighede. Die skrywers se maklik verstaanbare finansiële ekspertadvies, gemik op die kweek van goeie gewoontes, rig jou fokus en ondersteun jou op jou welvaartreis.
Hierdie boek maak die basiese beginsels en toepassings van
rekeningkunde meer verstaanbaar en bruikbaar vir studente wat nie
rekeningkunde as skoolvak geneem het nie en nie as hoofvak gaan neem
nie.
Die eerste vereiste vir die vestiging van n lewensvatbare boerdery is goeie investeringsbesluite. Hierdie boek, wat veral gerig is op praktiserende boere en studente in boerderybestuur, bevat riglyne vir die neem van rasionele finansierings- en investeringsbesluite asook riglyne vir die behoorlike bestuur van menslike hulpbronne en arbeidsverhoudinge in boerderyverband. n Bywerking en opdatering van die gedeelte oor menslikehulpbronbestuur is tans in voorbereiding en sal eersdaags verskyn onder die titel Die diensverhouding wat as geselvolume (companion volume) saam met Boerderybestuur beskikbaar sal wees.
Hiedie handboek is gebaseer op die opvoedkundige vereistes van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters vir toelating tot ATB (Aanvanlike Toets van Bevoegdheid (of in Engels “Initial Test of Competence” (ITC)) van die Kwalifiserende Eksamen van die SAIGR. Dit bevat wysigings aan standpunte en wetgewing tot en met Junie 2018.
Eerstejaar rekeningkunde vraeboek vir studente.
Die doel van hierdie boek is om die basiese beginsels en konseptuele aangeleenthede van Internasionale Finansiele Verslagdoeningstandaarde (IFRS) uiteen te sit. Verder sluit die boek ook diagrammatiese opsommings van die rekeningkundige- en openbaarmakingsvereistes van die betrokke rekeningkundige standaarde in.
Hierdie uiters praktiese vraeboek is gebaseer op Dinamiese ouditkunde deur Marx en van der Watt. Die vrae in hierdie boek is gegroepeer volgens dieselfde onderwerpe en in dieselfde volgorde as Dinamiese ouditkunde. Toepassingsvrae oor Ouditkunde is geskryf vir studente en lektore (voorgraads en nagraads) om sukses te verseker in die eksamenlokaal en in die werkplek.
Hierdie boek is geskryf met die doel om die basiese beginsels en toepassings van rekeningkunde meer verstaanbaar en bruikbaar te maak vir studente wat nie rekeningkunde as skoolvak geneem het nie en ook nie as hoofvak gaan neem nie. |
You may like...
Pragmatic Markers in Contrast
Karin Aijmer, Anne-Marie Simon-Vandenbergen
Hardcover
R2,368
Discovery Miles 23 680
New Opportunities for Sentiment Analysis…
Aakanksha Sharaff, G. R. Sinha, …
Hardcover
R6,648
Discovery Miles 66 480
New East Asian Regionalism - Causes…
Charles Harvie, Fukunari Kimura, …
Hardcover
R3,271
Discovery Miles 32 710
The German-Speaking World - A Practical…
Patrick Stevenson, Kristine Horner, …
Paperback
R1,529
Discovery Miles 15 290
Boat Crew Seamanship Manual (COMDTINST…
United States Coast Guard
Hardcover
R2,052
Discovery Miles 20 520
|