Hierdie uiters praktiese vraeboek is gebaseer op Dinamiese
ouditkunde deur Marx en van der Watt. Die vrae in hierdie boek is
gegroepeer volgens dieselfde onderwerpe en in dieselfde volgorde as
Dinamiese ouditkunde. Toepassingsvrae oor Ouditkunde is geskryf vir
studente en lektore (voorgraads en nagraads) om sukses te verseker
in die eksamenlokaal en in die werkplek.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!