|
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 10
Bevat navorsingsgebaseerde inhoud wat dubbel en dwars deur
Suid-Afrikaanse en internasionale toepassings gesteun word.
Assesserings konsolideer leer doeltreffend. Maak onderrig en leer
maklik met belangrike konsepte en terminologie wat gelys word. Het
vrae wat geformuleer is in die styl wat deur die eksamenriglyne
vereis word. Bied ’n maatstaf vir Rekeningkundekursusse wat deur
Suid-Afrikaanse Rekeningkunde-onderwysers gebruik word.
X-kit Achieve! English First Additional Language Grade 10 is a
study guide which includes concise explanations, plenty of practice
and sample exam papers with answers. The series has been developed
based on research and feedback from learners and teachers. It
offers exercises which cover understanding, application and
problem-solving skills. CAPS compliant.
Amabali asithandathu asekuqaleni kule ncwadi aphumelela imbasa
yamabali amafutshane esiXhosa ngowe-1971 kukhuphiswano
olwaluququzelelwe liSebe lezeMfundo. Yincwadi yamabali amafutshane
abantu, ukufa ngobomi. The first six stories in this anthology won
DET awards in 1971. ?The stories cover a variety of themes
including people and life in general.
Motsuane ke moshanyana ya mahlahahlaha ya kenang sekolo se
phahameng sa Tshibollo. E itse hang feela ha tshepe e lla, bohle ba
ile ba kgobokanela ka mane ka moo titjhere Molato le Motsuane ba
ileng ba potela ka teng ba qeqekile mekotla le makotikoti. Teng ho
ile ha fihlwa ha tjangwa, ha lebellwa Motsuane hodima lere ke
baeka.
Hierdie studiegids verskaf ’n stewige basis vir Graad 11 en 12
Fisiese Wetenskappe. Die gids is in ONDERWERPE ingedeel
en bevat: Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde, Oefeninge
& Eksamenvrae en Gedetailleerde Antwoorde met Verduidelikings
& handige wenke. Die leerder word stap vir stap deur die
teorie, tegnieke en basiese konsepte van hierdie uitdagende vak
geneem. Die formaat is so ontwerp om die leerder deur die
noodsaaklike beginsels te lei sodat meer komplekse probleme daarna
met selfvertroue aangepak kan word. Die duidelike kernnotas en
gegradeerde vrae voldoen aan die vereistes van die KABV-kurrikulum
en verseker dat leerders elke onderwerp in die geheel verstaan.
Hierdie waardevolle studiegids, gebaseer op die KABV-kurrikulum,
dek 6 onderwerpe, en sluit vir elke onderwerpdie volgende in:
Omvattende Notas, Sleutelterme & Tydlyne, Vrae & Opstelle
en Vrae & Opstelle se Antwoorde plus: Eksamenvraestelle en
Memo’s. Hierdie boek is ’n deeglik bewese weergawe van die tydperke
en kulture wat deur die Graad 10 Geskiedeniskurrikulum gedek word.
Baie foto’s en uittreksels word gebruik om aan gebeure konteks te
gee en die vak meer toeganklik te maak. Die sleutelterme en tydlyne
bied maklike verwysing vir elke onderwerp. ’n Wye verskeidenheid
brongebaseerde en opsteltipe vrae word verskaf en die volledige
antwoorde en modelopstelle illustreer die vaardighede wat leerders
moet kan bemeester, baie duidelik. Hierdie boek is ’n waardevolle
hulpmiddel om ’n goeie begrip van die Geskiedeniskurrikulum te
vestig. Onderwysers kan ’n gratis voorstellings-CD aanvra wat saam
met hierdie boek in die klaskamer gebruik kan word. Hierdie CD wys
ook vir leerders hoe breinkaarte gebruik kan word om sleutelinhoud
op te som. Dieselfde materiaal kan ook van die webtuiste afgelaai
word.
X-Kit Achieve! Business Studies Grade 10 is a CAPS-compliant study
guide that includes concise explanations, and plenty of practice
and sample test and exam papers with answers. The series has been
developed based on research and feedback from learners and
teachers. It offers exercises that cover understanding, application
and problem-solving skills. This eBook is in ePDF format, which
enables you to: View the entire book offline on desktop or tablet.;
Search for and highlight text; and Add and edit personal notes
directly in your eBook.
Study & Master Physical Sciences Grade 10 has been especially
developed by an experienced author team for the Curriculum and
Assessment Policy Statement (CAPS). This new and easy-to-use course
helps learners to master essential content and skills in Physical
Sciences. The innovative Teacher's File includes: * guidance on the
teaching of each lesson for the year * answers to all activities in
the Learner's Book * assessment guidelines * photocopiable
templates and resources for the teacher
Ga se ka mehla mo lerato e lego mpeto wa dirosa. Ka nako dingwe le
hlaba go feta le mootlwa wa sephatho. Leratorato ke makhura a
lefehlo le swana le senkgisa bose sa theko ya godimo. Ge o hwedise
leratorato o swana le motho yo a topilego soolo. Ga go bonolo go le
hwetsa, ba bantsi ba lapile tseleng ka ge leeto la go hwetsa
leratorato e le le le teleletelele, bangwe ba bile ba ile
moletemohlaelathupa ba seso ba le hwetsa. Ge o le hweditse o
swanetse go le kakarapela ka ge le ka feta bjalo ka mouwane ge
letsatsi le hlaba. Mo tseleng ya go nyaka leratorato go na le
ditshehlo gomme go nyakega pelo ya kgotlelelo le boikgafo bja go
fetelela. Le hloka go nosetswa ka mehla le go hlokomelwa ka ge le
ka fetoga leganata leo le omilego, gomme la thoma go tswa marwa ao
a rego ge a palega go tswe bohloko bjo bo robago pelo. Go bile
bjalo le ka Sele le Mohlopi bao leeto la bona la go hwetsa
leratorato le tserego mengwaga ye lesomeseswai. Bjalo mofsa,
ipshine ka bokgoni bja mongwadi bja go kgona go fedisa maikutlo a
pefelo ka tsela ye e edilego ye e dirago gore o dume ge nkabe puku
e sa fihle mafelelong ge o e bala. Tseba gore Mmuso wa kgatelelo ya
setso wa go swana le wa Lerothi, o ile le musi wa dikwekwele.
Mmapelo o ja serati, sekgethelwa ga a se rate. Leo ke lona
Leratorato.
This exciting new book provides comprehensive coverage of the map skills learners need to master in Grades 10 to 12.
It is suitable for use with any Geography course.
The Focus On Map Skills Teacher's Guide provides comprehensive answers to every activity to save time.
In English & Afrikaans
Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van
uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die
vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou
leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite,
en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.
Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat
uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: volledige
beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en
progressie aan die KABV-vereistes voldoen; en 'n groot
verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.
|
|