Wil jy ’n vriendin bemoedig wat deur ’n moeilike tyd gaan? Wil jy vir
’n geliefde wys jy gee om?
Die 101 teksverse en bemoedigende aanhalings in 101 Seëninge vir ’n
vreugdevolle lewe is ideaal om ’n bietjie vreugde te bring vir ’n
kosbare vriendin of geliefde. Gee die hele boksie net so as ’n
geskenkie, of deel ’n bemoedigende kaartjie met enigeen wat ’n spesiale
gedagte vir die dag nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!