0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items

Not currently available

2026 Dagboek - Kronos Dagbeplanner - Grys (Leather / fine binding) Loot Price: R183
Discovery Miles 1 830
You Save: R16 (8%)
2026 Dagboek - Kronos Dagbeplanner - Grys (Leather / fine binding):

2026 Dagboek - Kronos Dagbeplanner - Grys (Leather / fine binding)

 (sign in to rate)
List price R199 Loot Price R183 Discovery Miles 1 830 You Save R16 (8%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die Chronos Christen-dagbeplanner 2026 is ’n 12-maande-dagbeplanner, met uurlikse tydgleuwe vir elke dag van 07:00-20:00. Elke dag het ook ’n Bybelvers of ’n inspirerende aanhaling. Dit het plek om persoonlike inligting en belangrike datums neer te skryf, die vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana, Suid-Afrikaanse skoolkwartale, ’n vakansiebeplanner en ’n kaart van internasionale tydsones.

Agter in die dagbeplanner is daar bladsye waar jy notas en lysies kan neerskryf. Die handige geperforeerde hoekies wat kan uitskeur, sal jou help om jou plek te hou. Beplan vir sukses met die visiebord en plek waar jy jou doelwitte vir die jaar kan neerskryf.

Kenmerke:

• 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2026-Desember 2026).
• Uurlikse tydgleuwe vir elke dag van 07:00-20:00.
• Kalenders vir 2026 en 2027.
• ’n Jaarbeplanner vir 2026 en 2027.
• ’n Maandbeplanner aan die begin van elke maand.
• ’n Mini-jaarkalender vir 2026 bo-aan elke dubbelbladsy.
• Plek om belangrike datums, inligting en kontakbesonderhede neer te skryf.
• ’n Lys vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana.
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en ’n vakansiebeplanner.
• Plek om jou doelwitte en visie vir die jaar neer te skryf.
• ’n Kaart met internasionale tydsones.
• Teksverse en inspirerende aanhalings.
• Bladsye vir lysies en notas.
• Geperforeerde hoekie onder aan elke bladsy.
• Kunsleer-omslag.
• Merklint
• 360 tweekleur-bladsye.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Format: Leather / fine binding - Leather, imitation
Pages: 360
ISBN-13: 978-0-638-01035-0
Categories: Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items
Promotions
LSN: 0-638-01035-7
Barcode: 9780638010350

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Get Untamed: The Journal - How To Quit…
Glennon Doyle Hardcover  (1)
R376 Discovery Miles 3 760
Inspire Colouring Book - Luke & John
Paperback  (1)
R418 Discovery Miles 4 180
John C. Maxwell Undated Planner
Paperback R469 R431 Discovery Miles 4 310
Own Your Day Undated Planner
Book R469 R431 Discovery Miles 4 310
The First Time You Smiled (Or Was It…
Cat Sims Hardcover R332 R306 Discovery Miles 3 060
World of Flowers - A Colouring Book and…
Johanna Basford Paperback  (8)
R440 R406 Discovery Miles 4 060
The Astrology Diary 2023
Ana Leo Paperback R446 R329 Discovery Miles 3 290
Ashmolean Museum: Camille Pissarro Wall…
Calendar R201 Discovery Miles 2 010
Tranquil Patterns Adult Coloring Book…
Teresa Nichole Thomas Paperback R292 Discovery Miles 2 920
Tranquil Patterns Adult Coloring Book…
Teresa Nichole Thomas Paperback R292 Discovery Miles 2 920
I Am... Inspirational Coloring Book…
Teresa Nichole Thomas Paperback R290 Discovery Miles 2 900
Tranquil Patterns Adult Coloring Book…
Teresa Nichole Thomas Paperback R292 Discovery Miles 2 920

See more

Partners