Is daar 'n absolute waarheid wat ons lewe beheer? Wereldwyd raak al
meer mense in hulle denke volwasse. Hulle aanvaar nie sake
onkrities vir 'n "tweedehandse" lewe nie. Die dans met God vra
reguit vrae en sny diep deur tradisionele antwoorde om by die sin
van die lewe uit te kom. Moderne mense fokus net op dinge wat hulle
kan bewys - maar verloor die misterie. Is daar 'n ander pad? Hoe
kan ons nuut dink oor God en die geloof, sonder om die innerlike
belewing prys te gee? Hierdie oopkop en rustige (soms vrolike) boek
neem die leser op 'n lewensreis waar elkeen self kan soek - en
vind. Jy leef die oomblik, want dis heilig.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!