Het jy jou geloof verloor of het dit gegroei en verander? Is daar ander
maniere om te dink oor waarheid, God, die Bybel en kerk as die
tradisionele manier?
Vandag se mense wil nie in allerhande dogmatiese
belydenisskrifte vir antwoorde krap nie en die kerk beïndruk hulle
beslis nie. Dikwels stap mense weg van hulle jarelange geloof. Dit is
nie ’n klein, maklike besluit nie.
Hierdie boek is nie veronderstel om vol antwoorde te wees
nie, dit is ’n gids op jou geloofsreis. Dit wys dat daar ’n ander manier
is om te dink oor geloof, God en godsdiens. Dit is ’n uitnodiging om
vrae te vra en te twyfel, te stoei en teen God se bors te slaan. Want
Hy is daar en Hy bestaan en Hy het jou oneindig lief.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!