Van die eerste rotstekeninge tot moderne meesterstukke - hierdie
boek volg die storie van skilderkuns vanaf die begin van die
mensdom tot vandag. Soos wat jy lees, sal jy saam met kunstenaars
deur die eeue heen op allerhande fassinerende feite en verstommende
staaltjies afkom en 'n hele paar aha-oomblikke beleef. Maak jou
gereed om uit te vind hoe die antieke Grieke waterbestande verf
gemaak het, ontdek wie die ikonoklaste was en waarom hulle
kunswerke verwoes het en wonder oor Mona Lisa se geheimsinnige
glimlag...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!