“Hiep hoera!” skree Janneman. “Oplaas het ek my jeti!” Maar die
monster grom en brom verstom: “My naam is liewe Bettie!” Kom soek
saam met Janneman na die jeti. Met net 'n kaart, 'n warm mus en 'n
blik spaghetti in sy rugsak, klim Janneman teen 'n berg uit en as
hy bo kom, sien hy dadelik die jeti! Maar wag so bietjie...kyk net
daardie lipstiffie! Kan dit regtig die jeti wees? Spaghetti with
the yeti is in 2013 benoem vir die Roald Dahl funny prize. Die
snaakse avontuurverhaal is nou in Philip de Vos se sprankelende
Afrikaanse rymvertaling beskikbaar!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!