Books > Christianity > The Bible > Bible readings or selections
|
Buy Now
Die sewe kruiswoorde - Oordenkings oor Jesus se lyding (Afrikaans, Hardcover)
Price: R184
Discovery Miles 1 840
|
|
Die sewe kruiswoorde - Oordenkings oor Jesus se lyding (Afrikaans, Hardcover)
(sign in to rate)
Price R184
Discovery Miles 1 840
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Drie kruise. Een Middelaar. Sewe uitsprake. Op 'n koppie buite
Jerusalem het daar tweeduisend jaar gelede drie kruise gestaan.
Jesus van Nasaret het aan die middelste kruis die geskiedenis
letterlik in twee gedeel. Hy het die mag van sonde en dood finaal
verslaan, sodat die mens vir wie Hy so lief is, weer die vreugde
van ’n hegte verhouding met Hom kan beleef. Terwyl Jesus aan die
kruis hang, vloei daar sewe uitsprake oor sy lippe – onvergelyklike
woorde van liefde, hoop, versmagting en, uiteindelik, oorwinning.
Daardie woorde weerklink vandag nog net so helder, en hou ook ’n
boodskap in vir jou lewe. Beleef hoe hierdie uitsprake God se
liefde en genade in jou lewe tuisbring, en waarom die gebeure
daardie Vrydag jou nie onaangeraak sal laat nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.