Wat gebeur nadat jy besef en aanvaar Jesus het jou inderdaad
gekies? Wanneer ons aan Hom behoort, kry ons nie net ’n nuwe
identiteit nie; ons word in ’n nuwe realiteit ingelei – een wat
eg, kragtig en lewensveranderend is. Geseënd is julle is ’n
interaktiewe Bybelstudie in 8 sessies vir individue of kleingroepe
gebaseer op die tweede reeks van die aanlyn TV-reeks The Chosen.
Hierdie studie stel beide die Ou en Nuwe Testament op ’n vars en
verstaanbare manier bekend.
General
Imprint: |
Christian Art Books
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
August 2023 |
Authors: |
Amanda Jenkins
• Dallas Jenkins
• S. Huffman
|
Dimensions: |
245 x 171 x 15mm (L x W x T) |
Pages: |
160 |
ISBN-13: |
978-0-638-00839-5 |
Categories: |
Books
|
LSN: |
0-638-00839-5 |
Barcode: |
9780638008395 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!