Klein dogtertjies hou van prinsesse met hulle tiaras, aandrokke en
alles wat blink is. Hierdie pragtige prentjie-storieboek leer
dogtertjies hoe om soos ’n ware prinses en dogter van die Koning op
te tree. In My prinses leer om te deel hou Grace en Hope daarvan om
mooi klere aan te trek en te speel, maar wat gebeur wanneer al twee
die pragtige pienk rok wil aantrek? Hulle leer ’n kosbare les – by
die Bybelse storie van ’n klein seuntjie. Die storie begin met ’n
rympie oor prinses-wees en sal ure se leesgenot vir klein
prinsessies wees. Ook beskikbaar in Engels onder titel My
Princesses Learn to Share.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!