Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit
saakmaak, help hulle mekaar! Is daar nie 'n karnallie in elke kind
nie? Antje Damm is in 1965 in Wiesbaden, Duitsland, gebore en het
in Darmstadt argitektuur gestudeer. Sy woon met haar man en vier
dogters naby Giessen. In al haar boeke merk 'n mens haar besondere
begrip van kinders op. Die storie is perfek vir selflees en
voorlees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!