0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Literary

Buy Now

Die Binnerym van Bloed - 'n Outobiografiese Roman (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R310
Discovery Miles 3 100
You Save: R50 (14%)

Die Binnerym van Bloed - 'n Outobiografiese Roman (Afrikaans, Paperback)

Antjie Krog

 (sign in to rate)
List price R360 Loot Price R310 Discovery Miles 3 100 You Save R50 (14%)

Bookmark and Share

To be released on 12 May 2025. You can pre-order this product. We should be able to ship between Monday, 19 May 2025 and Monday, 26 May 2025.

Ek het die land leer ken, my lewe bedryf nie beter of slegter as ander nie. Die oes was nie ryker of skraler as dié van ander nie, maar dit was vol goeie are. Tog het ek geweet dat ek kom doodgaan langs die Valschrivier. Ek het dit kom soek soos die olifante.

Digter Antjie Krog keer terug na die landskap van haar kindertyd. Die Vrystaatse vlaktes bekoor haar – dit is haar tuiste; ook die tuiste van haar ma, die skrywer Dot Serfontein. Dot is by die negentig. Sy is verswak en moet voltyds versorg word, maar haar intellek en humorsin is vlymskerp en haar skrywerskap vergelykbaar met die van haar dogter.

In Die binnerym van bloed breek Antjie Krog die grense tussen genres af en skryf sy oor hierdie verhouding wat haar bly fassineer en kasty. Sy gebruik briewe, dagboekinskrywings en versorgingsverslae om verrykende benaderings tot kreatiwiteit, ideologie en die waarheid van oud word bloot te lê.

Krog spoel die onoorkombare verskille tussen geslagte oop, maar wys ook die liefde en wedersydse bewondering tussen twee hoogs bekwame skrywers. Pragtig en indringend geskryf, delf Die binnerym van bloed in kulturele erfgoed, die land se Anglo-Boereoorlogverlede, kwessies van grondbesit en ras, ook romantiese verhoudings oor rasgrense heen.

Hierdie verhaal oor die verhouding tussen ’n ma en ’n dogter is Krog se mees persoonlike, ook haar mees universele.

General

Imprint: Penguin Random House South Africa
Release date: 12 May 2025
Authors: Antjie Krog
Format: Paperback - Trade
Pages: 248
ISBN-13: 978-1-77639-183-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Literary
Books > Biography > Literary
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Biografieë
Promotions
Books > Promotion > Pre-Orders > Biography
Books > Local Author Showcase > Biography > Literary
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Biography
LSN: 1-77639-183-7
Barcode: 9781776391837

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

The Love Song Of Andre P. Brink - A…
Leon De Kock Paperback  (1)
R460 Discovery Miles 4 600
Chris van Wyk: Irascible Genius - A…
Kevin van Wyk Paperback R375 R200 Discovery Miles 2 000
Bamboozled - In Search Of Joy In A World…
Melinda Ferguson Paperback R363 Discovery Miles 3 630
Koning Eenoog - 'n Migranteverhaal
Toef Jaeger Paperback R110 Discovery Miles 1 100
Olga Kirsch - A Life In Poetry
Egonne Roth Paperback R275 R254 Discovery Miles 2 540
On Leopard Rock - A Life Of Adventures
Wilbur Smith Paperback  (1)
R250 R198 Discovery Miles 1 980
Love And Fury - A Memoir
Margie Orford Paperback R300 R268 Discovery Miles 2 680
There Goes English Teacher - A Memoir
Karin Cronje Paperback R746 Discovery Miles 7 460
Ingrid Jonker - 'n Biografie
Petrovna Metelerkamp Paperback R390 R360 Discovery Miles 3 600
Sol Plaatje's Mhudi - History…
Sabata-Mpho Mokae, Brian Willan Paperback R320 R295 Discovery Miles 2 950
Legkaart van 'n Jong Lewe - Essays Oor…
Dolf van Niekerk Paperback R209 Discovery Miles 2 090
Antjie Krog - 'n Ondersoekte Lewe
Louise Viljoen Paperback R320 R284 Discovery Miles 2 840

See more

Partners