0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books

Buy Now

Lekker Slaap Wille Welpie (Afrikaans, Hardcover) Price: R300
Discovery Miles 3 000
You Save: R25 (8%)
Lekker Slaap Wille Welpie (Afrikaans, Hardcover): Benoit Knox

Lekker Slaap Wille Welpie (Afrikaans, Hardcover)

Benoit Knox

 (sign in to rate)
List price R325 Price R300
Sold by
Briza Publikasies / Publications - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 3 000 You Save R25 (8%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 3 - 5 working days

Genre: Kinder prentjieboek
Ouderdomme: 1+

Lekker Slaap Wille Welpie is ‘n lifelike slapenstyd verhaal waarin kinders leer oor baba diertjies en waar hulle in die aand slaap. Die boek is só ontwerp om ‘n kindjie na ‘n lang dag rustig te maak en hulle saggies aan die slaap te sus. Indien die kindjie aan die einde van die boek steeds nie aan die slaap geraak het nie, sal hulle jubel wanneer hulle sien dat daar ‘n baba diertjie is wat ook in die nag wakker bly terwyl die ander diertjies slaap. Die vyftien pragtige illustrasies van baba diertjies in Afrika, gekombineer met oulike rympies, maak hierdie ‘n onvergeetlike boek wat perfek sal werk as ‘n geskenk.

Oor die Outeur/ Illustreerder
Benoît Kox is ‘n uitgewer, sowel as die stigter van Supernova, die Suid-Afrikaanse tydskrif vir nuuskierige kinders. Sy illustrasies in Supernova en talle ander boeke verheug kinders regoor die wêreld. Hy het die rympies in Lekker Slaap Wille Welpie oor verskeie aande vir sy kleuter geskryf sodat sy makliker aan die slaap kan raak.

General

Imprint: Bk Publishing
Country of origin: South Africa
Release date: December 2022
Authors: Benoit Knox
Dimensions: 15mm (H)
Format: Hardcover
Pages: 35
ISBN-13: 978-0-620-95851-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Young children's, early learning & special book types > Special book types > Picture books > General
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Children's Fiction & Fun > Young Children's Early Learning & Special Book Types
LSN: 0-620-95851-0
Barcode: 9780620958516

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners