0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Boere Op Die Aardsdrempel (Afrikaans, DVD) Loot Price: R23
Discovery Miles 230
You Save: R107 (82%)

Boere Op Die Aardsdrempel (Afrikaans, DVD)

 (5 ratings, sign in to rate)
List price R130 Loot Price R23 Discovery Miles 230 You Save R107 (82%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Boere Op Die Aardsdrempel handel oor ’n klein groepie Afrikaanssprekendes in ’n afgeleë gedeelte van Patagonia in Argentinië wat ’n heenkome gevind het na die verwoestende Anglo-Boereoorlog.

Die groep Boere het ’n honderd jaar gelede die Atlantiese Oseaan oorgesteek opsoek na ’n nuwe lewe, vry van die onderdrukkende Britse koloniale heerskappy. Die verloop van tyd het gepaard gegaan met die verval van hul kultuur en die stelselmatige agteruitgang van die gebruik van Afrikaans. ’n Handvol inwoners wat steeds Afrikaans praat, is gewikkel in ’n stryd om hul taal en kultuur te red.

Die film fokus op die laaste dae van hierdie Afrikaanse gemeenskap en een familie se hartsverlange om kontak te maak met Suid-Afrika.

Die rolprent het ook 3 SAFTAs (Suid-Afrikaanse Film- en TV-Toekennings) ontvang vir Beste Kinematografie, Redigering en Klankversorging.

General

Studio: GOOD WORK
Release date: April 2016
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 23 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Subtitles: English • Afrikaans • Spanish
Categories: DVD > Documentary > Special Interest
DVD > Afrikaans
DVD > History
LSN: X52-MHP-4FH-6
Barcode: 6003805932211

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners