0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible

Buy Now

Bybelstories Vir Beginners (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R288
Discovery Miles 2 880
You Save: R62 (18%)

Bybelstories Vir Beginners (Afrikaans, Hardcover)

 (sign in to rate)
List price R350 Loot Price R288 Discovery Miles 2 880 You Save R62 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Tydlose Bybelverhale vir kleuters.

Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets on­vergeetliks met Bybelstories vir beginners.

Hierdie Kinderbybel spog met lewendige, illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woorde­lys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboek die perfekte boek om kinders aan die stories en karakters van die Bybel bekend te stel.

Bybelstories vir beginners, met sy hope pret en tydlose verhale vir kleuters, is die ideale geskenk vir elke jong kind.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Beginner’s Bible

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: November 2016
Dimensions: 198 x 165 x 35mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 511
ISBN-13: 978-1-4316-1671-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Christianity > Christianity For Kids & Teens
LSN: 1-4316-1671-0
Barcode: 9781431616718

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners