Oxford Op Soek na Geografie voorsien leerders en onderwysers van
uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die
vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou
leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite,
en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.
Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat
uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: al die noodsaaklike
hulpbronne is in die teks om onderwysers meer tyd vir onderrig te
gee; 'n kaartafdeling in volkleur word in die boek verskaf; 'n
groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite konsolideer kennis en
vaardighede; eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in
eksamens te verbeter; en voorbeelde van eksamenvraestelle stel
leerders in staat om vir eksamens te oefen.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!