Books > Children's & Educational > Geography & environment
|
Buy Now
Shuters top klas Aardrykskunde (Afrikaans, Paperback)
Price: R319
Discovery Miles 3 190
|
|
Shuters top klas Aardrykskunde (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Price R319
Discovery Miles 3 190
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
Shuter se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 is h eietydse, maklik
volgbare leerprogram wat versoenbaar is met die nuwe Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Geskryf deur h span ervare
onderwysers en Aardrykskunde-spesialiste, is dit opvoedkundig
gegrond en gevul met indringende inhoud. Aardrykskunde berei
leerders vir die lewe voor. Top Klas Aardrykskunde rus leerders toe
met die kennis en vaardighede om hulle in staat te stel om kritiese
denkers te word wat in staat is om sinvol met die wereld om te
gaan. Kenmerke: Dek al die vereistes van die KABV vir die Graad.
lnhoud word in h maklik verstaanbare formaat aangebied, met die
gebruik van kleurkaarte, foto's en diagramme. Bied inhoud in
eenvoudige taal aan en verskaf h woordelys van terme en begrippe
aan die einde van die boek. Nuwe en minder bekende woorde en
begrippe word in woordelyskassies op die bladsy verduidelik. Shuter
se Top Klas Aardrykskunde Graad 11 het die volgende voordele vir
die leerder: Vloeidiagramme en studiekaarte word aan die begin en
einde van elke afdeling verskaf om begrip van die inhoud te
vergemaklik en om as studie- en hersieningshulpmiddels gebruik te
word;Bied die leerder h omvattende begrip van ons fisiese wereld in
h SuidAfrikaanse en globale konteks;Verskaf aan die leerders
opleiding in en toepassing van Aardrykskundige vaardighede en
tegnieke;Bied leerders die geleentheid om vir h beroep in
Aardrykskundige en verwante velde voor te berei. Beskikbare
komponente: Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Leerdersboek
Shuters Top Klas Aardrykskunde Graad 11 Onderwyser se
hulpbronpakket (Ook in Engels beskikbaar)
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.