0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Buy Now

Boetie Beter Bester: Grade 10 - 12 - Afrikaanse Drama (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R135
Discovery Miles 1 350

Other Buying Options

Seller Price R208
Expected to ship within 2 - 4 working days
Boetie Beter Bester: Grade 10 - 12 - Afrikaanse Drama (Afrikaans, Paperback): Cecilia du Toit

Boetie Beter Bester: Grade 10 - 12 - Afrikaanse Drama (Afrikaans, Paperback)

Cecilia du Toit

Series: MML literature

 (sign in to rate)
Loot Price R135 Discovery Miles 1 350

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Wenner - Maskew Miller Longman 2008 Letterkundeprys. 'n Jong tienerseun sit op 'n stomp langs die grootpad. Sy naam is Boetie en hy droom oor die dag dat hy voet in die hoek sal sit in 'n rooi Ferrari of 'n Harley Davidson sal laat brul. Die voertuie wat verbyblits of rammelrig verbydreun, fassineer hom. Hy is 'n kenner van enjingeluide en motorfabrikate. Maar daar steek meer in Boetie Bester as wat sy suster of die twee boelies, Danie en Fanie, kon dink. In die slottoneel hou Bernardus Wilhelmus Frederikus Bester die motiveringstoespraak om Meneer Knotsch, sy suster se Ekonomie onderwyser van uiterste wanhoop te red. "My suksesverhaal", se hy, "het begin toe 'n klein saadjie in my brein ontkiem het en ek groot begin dink het. ..." Die karakters in die boek van wie Boetie goeie raad kry, is tipies van sommige mense wat 'n mens in die samelewing teekom. Ons ken mense soos Meneer Koopmans wat ingestel is op geldmaak en Mevrou Flink met haar baie verkleinwoordjies wat nie "Tannie" wil wees nie. Sussie tree meerderwaardig op teenoor haar jonger boetie wat besig is met "nonsens" en die twee groter seuns se gedagtes is allermins by hul skoolwerk. Boetie Beter Bester is 'n verfrissende jeugdrama. Die tema van entrepreneurskap en die onderlinge verwantskap tussen teorie en praktyk, ook in die sakewereld, is aktueel en toepaslik op die hedendaagse samelewing. Die dramateks word gevolg deur 'n omvattende leesgids. Behalwe nuttige aktiwiteite oor die teks as geheel, word daar na elkeen van die agt tonele die volgende verskaf: 'n opsomming van die teks; vrae waarmee die inhoud baie deeglik getoets word; vrae van meer diepgaande aard, sommige oor letterkundige aspekte; assesseringsaktiwiteite en prettake.

General

Imprint: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
Country of origin: South Africa
Series: MML literature
Release date: June 2008
Authors: Cecilia du Toit
Dimensions: 240 x 168 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 112
ISBN-13: 978-0-636-08605-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-636-08605-4
Barcode: 9780636086050

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Vetplant Fairies
Ingrid De Kok, Antjie Krog Paperback R304 Discovery Miles 3 040
Om Teen Treine Te Skree - Dramabundel…
Tanya Viviers Paperback R299 R281 Discovery Miles 2 810
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, … Paperback R145 Discovery Miles 1 450
A Midsummer Night's Dream - KS3 Classic…
William Shakespeare, Collins Gcse Paperback R90 R81 Discovery Miles 810
Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Rolf reus en Doempie…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Almal werk: Vlak 5…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe Alles-In-Een: Haas en skilpad: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Winterklere: Vlak 4…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Die herfskabouter…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe Alles-In-Een: Name, name, name…
Zelda Vorster, Marina van Eeden Paperback R78 R74 Discovery Miles 740

See more

Partners