0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Seun (Afrikaans, DVD) Loot Price: R23
Discovery Miles 230

Seun (Afrikaans, DVD)

Chris de Clerq, Elzette Maarschalk; Directed by Darrell Roodt

 (4 ratings, sign in to rate)
Loot Price R23 Discovery Miles 230

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dis die jaar 1981. Suid-Afrika is in chaos gedompel en jong skoolverlaters word gewerf vir diensplig, om opgeroep te word na die grens om weerstand te bied teen die “Kommunistiese Gevaar.”

Paul is een van hierdie seuns. Hy is die enigste seun van Johannes en Aletta, wat boer in die Karoo. Sy ouers is trots op hom en sy ma is tipies ’n Moederhen wat kloek om haar seun (partykeer dalk te veel).

Die storie begin wanneer Paul terugkeer plaas toe vir die Desember-vakansie nadat hy gematrikuleer het. Die wete dat hy in die Nuwe Jaar sy diensplig moet begin, laat Paul besef dat hy elke oomblik van die vakansie moet laat geld. Paul is slim, aantreklik en ambisieus. Hy het drome van dokter word en het altyd ’n glinster in sy oë.

Annemarie is die mooi dogter van die buurplaas, ’n jaar jonger as Paul en dié twee raak verlief oor die vakansie. Dis ware liefde, wat hulle vir altyd sal bybly. Te vinnig is die vakansie verby en Paul moet aanmeld vir diensplig. Kort voor lank word hy opgeroep grens toe, waar hy beseer word en van die nek af verlam is. Paul keer weer terug plaas toe, waar sy reis begin om die stukkies op te tel en ons sien hoe die mense wat hom liefhet gekonfronteer word met Paul, wat nou permanent bedlêend is en hoe dit hul verhoudings affekteer.

General

Studio: Karoo Film Company
Release date: October 2015
Actors: Chris de Clerq • Elzette Maarschalk
Directors: Darrell Roodt
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 32 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Age restriction: 13 L
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Drama
DVD > Feature Film
LSN: XVS-LHP-4FH-4
Barcode: 6003805929891

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

My review

Thu, 19 Mar 2020 | Review by: Michelle D.

no review

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners