0
Your cart

Your cart is empty

Books > Law

Buy Now

Wetsuitleg - 'n Inleiding Vir Studente (Paperback, 4th Revised edition) Price: R84
Discovery Miles 840

Wetsuitleg - 'n Inleiding Vir Studente (Paperback, 4th Revised edition)

Christo Botha

 (sign in to rate)
Price R84
Sold by
Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 840

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 6 working days

Sedert 1994 het die nuwe grondwetlike orde die tradisionele en ortodokse reels van wetsuitleg soos handomkeer verander. Daar is now 'n nuwe woordeskat: Plain language-wetsopstelling en fundamentele waardes; grondwetlike oppergesag en menseregte; deursigtigheid en verantwoordbaarheid. Nou is wetsuitleg noodwendig beginselgedrewe en waardebelaai. In die uitgawe van wetsuitleg: 'n inleiding vir studente word al hierdie veranderings aan die hand van die 1996-Grondwet verduidelik. Die hoofstukindeling poog om tipiese wetsuitlegleerplanne aan Suid-Afrikaanse universiteite te weerspieel. Eerstens word studente bekend gestel aan wat wetgewing is, hoe dit in werking tree, en hoe dit tot 'n einde kom. Die invloed van die grondwet op wetsuitleg, asook 'n oorsig van die basiese wetsuitlegbenaderings, word bespreek. Die hoofstuk oor die teoretiese grondslae van wetsuitleg bevat ook kort besprekings oor die invloed van postmodernisme, dekonstruksie en die Critical Legal Studies-beweging op die lees en verstaan van tekste. Daarna word die toepassing van die praktiese (nuts and bolts) reels van wetsuitleg verduidelik. Aspekte soos grondwetlike simboliek en die eise van sosiale geregtigheid word ook in die laaste hoofstuk oor grondwetuitleg bespreek. Die handboek is 'n gebruikersvriendelike inleiding tot die basiese beginsels van wetsuitleg, en is hoofsaaklik op voorgraadse studente gemik. 'n Verklarende woordelys, die interpretasiewet 33 van 1957 en die Handves van regte in die grondwet word vir die gerief van studente ingesluit.

General

Imprint: Juta Legal and Academic Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: February 2005
Authors: Christo Botha
Dimensions: 243 x 168 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 166
Edition: 4th Revised edition
ISBN-13: 978-0-7021-5930-5
Categories: Books > Law > General
Promotions
LSN: 0-7021-5930-1
Barcode: 9780702159305

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Law@Work
A. Van Niekerk, N. Smit Paperback R1,367 R1,195 Discovery Miles 11 950
The South African Law Of Persons
Jacqueline Heaton Paperback  (7)
R1,006 R920 Discovery Miles 9 200
Introduction To Legal Pluralism In South…
C. Rautenbach Paperback  (1)
R1,274 R1,150 Discovery Miles 11 500
Black Tax - Burden Or Ubuntu?
Niq Mhlongo Paperback  (2)
R340 R304 Discovery Miles 3 040
The Land Is Ours - Black Lawyers And The…
Tembeka Ngcukaitobi Paperback  (11)
R420 R388 Discovery Miles 3 880
This Is How It Is - True Stories From…
The Life Righting Collective Paperback R265 R245 Discovery Miles 2 450
Lore Of Nutrition - Challenging…
Tim Noakes, Marika Sboros Paperback  (4)
R350 R323 Discovery Miles 3 230
Casebook On The South African Law Of…
Jacqueline Heaton Paperback  (2)
R843 Discovery Miles 8 430
Untitled - Securing Land Tenure In Urban…
Donna Hornby, Rosalie Kingwill, … Paperback  (3)
R295 R272 Discovery Miles 2 720
Snyman's Criminal Law
Shannon Vaughn Hoctor, Kallie Snyman Paperback R1,536 R1,379 Discovery Miles 13 790
Deceased Estates
Paperback R885 Discovery Miles 8 850
Law Of Delict
Paperback  (1)
R1,649 R1,499 Discovery Miles 14 990

See more

Partners