n Bosveld- en wildtuinvakansie hou vir die Uile onverwagte avonture
in... Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie, die vyf vriende
bekend as die Uile, reken die grootste vakansieavonture wag vir
hulle op 'n bosveldplaas. Toe Philip, die Groot Uil, 'n luiperd uit
'n boom plattrek, dink hulle die vakansie kan nou net rustiger
raak. Maar toe besluit die vyf om Krugerwildtuin toe te gaan. En
daar skuil groter uitdagings, want Josie kom per ongeluk op die
spoor van drie uitgeslape skelms vir wie die sukses van hulle
smokkelstreke belangriker lyk as die lewe van vyf jong seuns.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!