0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Buy Now

Reading is Easy: Kaunu en die kwaai reenbul: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed) Loot Price: R114
Discovery Miles 1 140
Reading is Easy: Kaunu en die kwaai reenbul: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald

Reading is Easy: Kaunu en die kwaai reenbul: Grade 6 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

D. Donald

Series: Reading Is Easy

 (sign in to rate)
Loot Price R114 Discovery Miles 1 140

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Eendag lang lank gelede, was daar ‘n Khoi-San groep wat in ‘n pragtige vallei langs ‘n bergreeks gebly het. Kaunu was ‘n groot jagter in sy stam. Een jaar was daar geen reen nie en die hitte het die bessies verskrompel en die gras verbrand. Die water het ook opgedroog. Kaunu het in die grotte probeer om voedsel te vind vir sy familie.

Terwyl hy in die grot soek vir kos, het hy ‘n stem gehoor wat na hom roep. Toe Kaunu ondersoek instel, vind hy dat die grotmuur oop is en die gesig van ‘n bul verskyn daar. Wat beteken dit vir Kaunu? Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder. Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk.

Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie. Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

General

Imprint: Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Series: Reading Is Easy
Release date: 2012
Authors: D. Donald
Dimensions: 200 x 126mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 32
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-0-7962-4556-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Promotions
LSN: 0-7962-4556-8
Barcode: 9780796245564

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Vetplant Fairies
Ingrid De Kok, Antjie Krog Paperback R304 Discovery Miles 3 040
Om Teen Treine Te Skree - Dramabundel…
Tanya Viviers Paperback R299 R281 Discovery Miles 2 810
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids…
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, … Paperback R163 R48 Discovery Miles 480
Nuwe Alles-In-Een Vlak 8 Leesboek 1…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Die wilde, woeste…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Die herfskabouter…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Die bang padda: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe Alles-In-Een: Woelige kinders: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Dit is Somer!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe alles-in-een: Diep in die bos: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe Alles-In-Een: Reg vir skool!: Vlak…
Mart Meij, Beatrix de Villiers Paperback R78 R74 Discovery Miles 740
Nuwe Alles-In-Een: Fienie fee se…
Zelda Vorster, Marina van Eeden Paperback R78 R74 Discovery Miles 740

See more

Partners