0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts

Buy Now

Reading is Easy: Mpunga en die leeu: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed) Loot Price: R69
Discovery Miles 690
You Save: R9 (12%)
Reading is Easy: Mpunga en die leeu: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): D. Donald

Reading is Easy: Mpunga en die leeu: Grade 4 (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

D. Donald

Series: Reading Is Easy

 (sign in to rate)
List price R78 Loot Price R69 Discovery Miles 690 You Save R9 (12%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Klein Mpungu en haar jakkalsfamilie is baie honger. Wanneer hulle op 'n leeu afkom wat 'n springbok sit en eet, smeek Mpungu hom om sy kos met hulle te deel. Die leeu brul net en jaag hulle weg. Mpungu besluit om die leeu terug te kry en op 'n dag kry die slim jakkalsie toe haar kans. Heinemann se Lees is Maklik-reeks bevat ‘n verskeidenheid stories vir die Intermediere Fase-leerder.

Die leesboeke is ontwikkel deur taalspesialiste en onderwysers om die vaardighede in Afrikaans te bevorder en te verryk. Die reeks dek ‘n verskeidenheid van genres: drama, komedie, avontuur, rillers, aksie, tradisionele stories, misterie en nie-fiksie.

Elke graad bestaan uit 20 titels, ‘n totaal van 60 titels vir die Intermediere Fase met stimulerende leesstof vir lesse. Elke verhaal het opwindende illustrasies en aktiwiteite wat gebaseer is op die storie.

General

Imprint: Heinemann Publishers (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Series: Reading Is Easy
Release date: 2013
Authors: D. Donald
Dimensions: 200 x 126mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 40
Edition: 2nd ed
ISBN-13: 978-0-7962-4511-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > Literary texts > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7962-4511-8
Barcode: 9780796245113

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners