0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Die Eenjaar Ma en Dogter Dagboek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)

Die Eenjaar Ma en Dogter Dagboek (Afrikaans, Paperback)

Dannah Gresh, Janet Mylin

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die eenjaar ma en dogter dagboek is spesiaal ontwerp om ma-dogter-verhoudings en hulle verhouding met God te versterk. Die 365 oordenkings is so geskryf dat ’n ma en haar ampertiener-dogter dit saam kan lees en dan in die afdeling “hartspraatjies” gesels oor hoe hulle die Bybel en hulle verhouding met God verstaan. Om hierdie dagboek nog meer spesiaal te maak, is daar ook unieke elemente en aktiwiteite bygevoeg. Dit sluit in taal-lab (maklik-om-te-verstaan teologieselesse), dieremaniere (eienskappe van diere in die Bybel wat op Christene van toepassing gemaak kan word), handgemaak (aanwysings vir projekte wat ma en dogter saam kan doen) en diepdinkdae (tyd om te oefen om diep te dink oor God se Woord) Enkele van die temas wat in hierdie dagboek voorkom, is beskeidenheid, reinheid, selfbeeld, hoe om emosies te hanteer, getuienis en hoe om die geloof te leef.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Dannah Gresh • Janet Mylin
Dimensions: 245 x 170 x 25mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 392
ISBN-13: 978-1-4316-2027-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2027-0
Barcode: 9781431620272

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners