0
Your cart

Your cart is empty

Books > Reference & Interdisciplinary > Encyclopaedias & reference works > Reference works

Not currently available

The Write Stuff: The Style Guide With a Difference (Paperback, 3rd Edition) Loot Price: R236
Discovery Miles 2 360
You Save: R39 (14%)
The Write Stuff: The Style Guide With a Difference (Paperback, 3rd Edition): Dave Dykman, Bittie Viljoen-Smook, Johan Geldenhuys

The Write Stuff: The Style Guide With a Difference (Paperback, 3rd Edition)

Dave Dykman, Bittie Viljoen-Smook, Johan Geldenhuys

 (sign in to rate)
List price R275 Loot Price R236 Discovery Miles 2 360 You Save R39 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

The write stuff gee duidelikheid oor die verskil tussen ’content’ en ’contents’, ’may’ en ’might’, ’entrance’ en ’entry’, ’you and I’ en ’you and me’, en meer as 50 ander probleemgevalle. Hierdie verwarrende woordpare word met gebruiksvoorbeelde toegelig. Die nuwe en uitgebreide uitgawe van The write stuff bevat ’n hele aantal bydraes oor hedendaagse kwessies, wat die bron uiters gewild maak onder professionele mense asook ’gewone’ mense wat ’n passie vir taal het. Die nuwe uitgawe bestryk ook die konsep van eenvoudige taal, en baie voorbeelde is ingesluit wat begrip en toepassing vergemaklik. Die nuttige naslaanbron help jou ook om jou kennis te toets met ’n hele aantal aktiwiteite met antwoorde, wat agterin die gids opgeneem is. Omdat die vereistes wat op die styl, toon, manier, konvensies en beste praktyk vir sakekommunikasie van toepassing is, gedurig verander, en wetgewing toenemend die gebruik van ondubbelsinnige en duidelike taal vereis, is die handige en bondige hersiene weergawe van The write stuff juis bedoel vir elkeen wat skryf. Alle inligting is maklik deur ’n uitgebreide en gebruikersvriendelike indeks toeganklik. Hierdie uitgawe fokus ook op eleganter styl en sluit wenke in vir skryfwerk in 'n beknopte styl. Dit ontrafel onder meer loshangende, bepalende frases – iets wat nie so klinkklaar in enige ander alledaagse stylgids gedoen word nie. The write stuff bied aan alle gebruikers duidelike riglyne, verskaf aan bedrewe gebruikers die toerusting wat hulle nodig het om selfs meer effektief te skryf, en gee goeie skrywers 'n voorsprong.

General

Imprint: Pharos Dictionaries
Country of origin: South Africa
Release date: August 2014
Authors: Dave Dykman • Bittie Viljoen-Smook • Johan Geldenhuys
Dimensions: 222 x 153 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 155
Edition: 3rd Edition
ISBN-13: 978-1-86890-182-1
Categories: Books > Reference & Interdisciplinary > Encyclopaedias & reference works > Reference works > General
LSN: 1-86890-182-3
Barcode: 9781868901821

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners