Die mensdom raak verslaaf - aan sosiale media, die kuber en alles virtueel.
Is rehabilitasie moontlik? Dit lyk of dinge reeds onomkeerbaar is. Tensy
Medusa, die berugste kuberkraker ooit, vrye teuels gegee word om haar
missie te voltooi: om sosiale media asook die ganse internet, te vernietig.
Om terug te keer na tye toe realiteit en fantasie verskillende begrippe was.
Toe feit nog van fiksie onderskei kon word.
In ’n desperate poging om die kuberruim te beskerm, vertrek ’n span ITspesialiste
na die barre verlatenheid van die Namibwoestyn. Om daar, buite
bereik van die internet en Medusa se tentakels, hulself ’n laaste kans te gee
om daardie onvernietigbare kode te ontsyfer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!