0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD) Loot Price: R23
Discovery Miles 230

Die Laaste Tango (Afrikaans, DVD)

Deon Meyer; Starring Louw Venter, Antoinette Louw, Marius Weyers

 (3 ratings, sign in to rate)
Loot Price R23 Discovery Miles 230

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

De Wet, ‘n 34-jarige, werkverslaafde speurder, stel ‘n lokval vir Basson, die psigopaat wat nege vroue grusaam vermoor het. En wanneer hy hom vang, rand hy die reeksmoordenaar in woede en haat só erg aan dat hy drie jaar se uitmergelende werk en ‘n skuldigbevinding in ernstige gevaar stel.

De Wet se baas stuur hom na Loxton, ‘n afgeleë dorpie in die Bo-Karoo, om af te koel en te wag dat die omstredenheid te oorwaai. Hier ontmoet hy vir Ella, die mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. De Wet se enigste doel is om die tyd te verwyl sodat hy sy pligte as speurder kan hervat, en die verlammende verveling te beveg. Ella se wens is om nog een laaste keer te tango.

De Wet is aanvanklik huiwerig om te leer dans, maar Ella se lewenslus en skoonheid – en sy eie begeerte na heling – laat hom al hoe dieper betrokke raak by dié uitsonderlike vrou.

Intussen ontwaak Basson in die hospitaal, en beplan sy wraak teen De Wet. Hy slaag daarin om te ontsnap, en sy bloedspoor lei na die Bo-Karoo. Op die nag van die laaste tango, daag die reeksmoordenaar in Loxton op ...

General

Studio: Karoo Film Company
Release date: October 2015
Directors: Deon Meyer
Actors: Louw Venter • Antoinette Louw • Marius Weyers
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 52 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Subtitles: English
Age restriction: 13 PGLV
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Crime
DVD > Mystery
DVD > Feature Film
LSN: XHU-LHP-4FH-5
Barcode: 6003805930415

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

So so

Thu, 22 Apr 2021 | Review by: JLEEE J.

The movie was predictable... LIZE MARIE SWART JYS DIE BOM YO!

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners