Hierdie studiegids dek die Graad 10 KABV-kurrikulum en bied VIR ELKE ONDERWERP: Omvattende Notas, Vrae en Antwoorde en sluit ook in: Praktiese Werk: Voedselproduksie en ‘n Eksamenvraestel & memo. Die volledige notas, praktiese wenke, groot verskeidenheid vrae, antwoorde en oefening in die beantwoord van ‘n eksamenvraestel, bied aan die Graad 10-leerder al die vaardighede, inhoudsmateriaal en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink. Die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die leerproses maklik en die inhoud meer toeganklik. Hierdie boek sal leerders in staat stel om top punte te behaal in hierdie toenemend relevante en interessante vak.
General
Brand: |
Generic
|
Series: |
Die Antwoord-Reeks |
Categories: |
Promotions >
Bargains
|
LSN: |
XJ1-UBY-AS5-7 |
Barcode: |
|
Physical Specification
Item Depth (mm): |
205
|
Item Height (mm): |
14
|
Item Width (mm): |
295
|
Weight (kg): |
0.384
|
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!