Betree die wereld van gonsende bye, wippende sprinkane, pragtige
skoenlappers en ander wonderlike goggas. Die diertjies mag miskien
klein wees, maar in vergelyking met hul grootte is hulle baie
sterker as selfs die sterkste diere. 'n Mier kan dan meer as 50
keer sy eie gewig optel! Leer hoekom spinnekoppe nie goggas is nie,
hoe bye heuning maak en hoe kakkerlakke sonder hulle koppe oorleef!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!