0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Sports & outdoor recreation > Ball games > Football codes > Soccer (Association football)

Not currently available

Doel! (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R232
Discovery Miles 2 320
You Save: R38 (14%)

Doel! (Afrikaans, Paperback)

Dorling Kindersley

 (sign in to rate)
List price R270 Loot Price R232 Discovery Miles 2 320 You Save R38 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Sokker soos jy dit nog nooit vantevore gesien het nie!

’n Fees van sokker feite, asook alles wat jy moet weet oor die aksie op die veld en agter die skerms in die stadion. Word ’n sokker kenner met hierdie boek wat jou alles oor sokker sal leer. Die boek bevat allerlei wenke, statistieke, en nuttige inligting wat strek van die oorsprong van sokker tot die FIFA Węreldbeker. Doel! is ’n moet-hę-gids vir enigiemand wat alles van die węreld se gewildste spel wil weet.

Die aksiefoto’s in die boek toon al die verskillende tipe skoppe – en nog meer! Wie is die beste doelskieter wat nog ooit sokker gespeel het? Hoe keer jy ’n bal? Waar is die beste plek op die veld om ’n strafskop te neem? Hoe ver hardloop ’n speler gedurende ’n spel?

Doel! gee nie net die antwoord aan jou nie – dit wys jou!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: November 2019
Authors: Dorling Kindersley
Dimensions: 276 x 216 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 144
ISBN-13: 978-0-7993-9487-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Sports & outdoor recreation > Ball games > Football codes > Soccer (Association football)
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7993-9487-4
Barcode: 9780799394870

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners