0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible

Buy Now

Die Aksie-Bybel (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R346
Discovery Miles 3 460
You Save: R54 (14%)

Die Aksie-Bybel (Afrikaans, Hardcover)

Doug Mauss

 (sign in to rate)
List price R400 Loot Price R346 Discovery Miles 3 460 You Save R54 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Kom deel in die opwinding van die węreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksiebelaaide Bybelstories in chronologiese volgorde. Dit verseker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot ’n kragtiger opbou na die opwindende hoogtepunt.

Die aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede duidelik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dramatiese illustrasies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is.
Skrifverwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en ʼn volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor.

Internasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aangrypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur dramatiese skakerings, sterk en energieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure.

Hierdie is die verhaal van God se verlossing – in aksie!

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: November 2016
Authors: Doug Mauss
Dimensions: 265 x 172 x 42mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 752
ISBN-13: 978-1-4316-1599-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Christianity > Christianity For Kids & Teens
Promotions
LSN: 1-4316-1599-4
Barcode: 9781431615995

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

Melo's Kingdom - Storytime Adventures In…
Thuli Madonsela Hardcover  (1)
R505 R450 Discovery Miles 4 500
Joy! Kids Bible
Ewald Van Rensburg Paperback R95 R86 Discovery Miles 860
My Gunsteling Storie-Bybel Bundel
Ewald Rensburg Paperback R209 R189 Discovery Miles 1 890
Read-and-pray Children's Bible
Parade Publishing North Hardcover R400 R315 Discovery Miles 3 150
My 3rd Bible Do and Learn Book
Paperback R63 R57 Discovery Miles 570
My 3de Bybel Doen en Leer Boek
Paperback R63 R57 Discovery Miles 570
Die Geillustreerde Kinderbybel
Hardcover R400 R315 Discovery Miles 3 150
My Favourite Story Bible
Ewald Van Rensburg Hardcover R189 R171 Discovery Miles 1 710
My Gunsteling Storie-Bybel
Ewald Van Rensburg Hardcover R189 R171 Discovery Miles 1 710
Ja! Kleuter Bybel
Ewald Van Rensburg Paperback R95 R86 Discovery Miles 860
Kom Speel & Leer Bybel
Ewald Van Rensburg Hardcover R99 R90 Discovery Miles 900
YesKids Bible
Ewald Van Rensburg Paperback R95 R86 Discovery Miles 860

See more

Partners