Een miljoen vlinders is ’n verhaal oor grootword, weggaan, verlief
word en weer huis toe kom. In die middel van die nag sien Martiens
hulle vir die eerste keer: die vlinders wat om sy kop fladder. Ten
minste ’n miljoen van hulle! Martiens weet nie waar die vlinders
vandaan kom nie, maar sy ouers weet duidelik iets wat hy nie weet
nie. "Dis tyd om te gaan," se hulle, en stuur hom die woud in.
Oppad ontmoet Martiens verskeie diere, maar niemand anders sien sy
vlinders nie. Die ouer diere het egter ’n vermoede waarheen die
vlinders hom wil lei … en gee vir hom alles wat hy nodig het vir sy
reis.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!