Daar was eendag... lank gelede, of miskien gister eers ... 'n
legendariese berg. Niemand wat teen die berg uitgeklim het, was
ooit weer soos voorheen nie. Gevolglik is almal in die land te bang
om teen die berg uit te klim. Mense vermy dit selfs om naby die
berg te kom. Ten spyte daarvan wil iemand opklim. Maar reeds aan
die voet van die berg verwelkom 'n bordjie hom waarop geskryf
staan: “Sien, as jy kan.” – Die man steek vas, maar gaan dan tog
verder en begin om tree vir tree na die pad onder sy voete te kyk.
Wat kan hy te wagte wees? Die Ruwe Berg is die gelykenis van ’n
boekkunstenaar.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!