Die reus Van der Bees is ’n nare ou brompot, en as hy honger raak,
dan more en knor die grompot: Hierdie boek geskryf deur Elli
Woollard en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde
Benji Davies, vertel die verhaal van die reus wat op soek is na ’n
kind vir sy maaltyd. ’n Seun genaamd Jan het ’n ander reus by ’n
boontjierank uitoorle – dus, wie sal dan nou beter smaak op ’n
reusebord as die klein karnallie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!