Abella is ‘n klein feetjie en haar hare is rooi en deurmekaar. Haar
klere bly vuil, want sy speel so lekker saam met haar maatjies
tussen die fynbos. Sy wil baie graag so mooi soos die ouer feetjies
lyk en ook soos hulle teen die maan se strale afgly, maar hoe lank
moet ’n feetjie wag voor dit kan gebeur?. Wanneer is eendag? is ‘n
feetjieboek vir voorlees of vir kinders wat pas begin lees het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!