0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Not currently available

Fluisterliefde (Paperback) Loot Price: R97
Discovery Miles 970

Fluisterliefde (Paperback)

Ettie Bierman

 (sign in to rate)
Loot Price R97 Discovery Miles 970

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die liefde praat met baie stemme in 'n mens se hart, het Beamari eens op 'n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met 'n fluisterstem en soms is dit soos die druising van 'n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. Naudesrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg om vooruit te kom, verg meer arbeid as wat hulle kan bybring. Die diereherberg op die werf het heeltydse sorg nodig. Boonop maak die hondeskool en -salon wat sy beplan nie voorsiening vir aandagtig luister na die taal van jou hart nie. Die noodlot gryp egter in, een Saterdagmiddag in Durban op pad na 'n rugbywedstryd. En skielik, sonder waarskuwing, is daar twee nuwe stemme – een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief – wat haar hart laat luister. Beamari moet ’n keuse maak wat haar lewe en die van haar kind gaan verander.

General

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: December 2012
Authors: Ettie Bierman
Dimensions: 212 x 136 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 223
ISBN-13: 978-0-624-05666-9
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Promotions
LSN: 0-624-05666-X
Barcode: 9780624056669

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners