Rooikappie en die wolf, die ouma en die jagter. Die karakters van
die beroemde fabel is aan almal bekend. Maar uit die illustrasies
kan 地 mens egter aanvoel hoe baie die karaktereienskappe van die
karakters, die landskappe en die atmosfeer verskil. Miskien is
selfs die afloop van hierdie weergawe anders. Hierdie boek is 地
uitnodiging om nie na die gelui van 地 enkele klok te luister nie;
om altyd ander mense se beweegredes te ondersoek. Dis 地
uitnodiging van 地 doodgewone skrywer om oor die ooreenkomste na te
dink, en om te laat nadink.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!