General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Uitstekend!
Sat, 21 Nov 2015 | Review
by: Stefan D.
Beste game van die jaar! Ek weet daar is mense wat kla oor 'n 10gb -16gb update, maar dis tog updates om seker te maak jy kry net die beste. Watter game het nie deesdae groot updates op steam nie? Die groot speel area van fallout 4 is een van die mees indrukwekkendste nog. As jy van skyrim gehou het sal hierdie game reg in jou kraal val. Dis n grooter wereld met veel meer om te doen. Geniet die game en laat jou vriende se monde hang van opwinding.
Did you find this review helpful?
Yes (7) |
No (0)