0
Your cart

Your cart is empty

Books

Buy Now

Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste (Paperback) Loot Price: R121
Discovery Miles 1 210
You Save: R19 (14%)
Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste (Paperback): Felicia Snyman-Du Toit

Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste (Paperback)

Felicia Snyman-Du Toit

 (sign in to rate)
List price R140 Loot Price R121 Discovery Miles 1 210 You Save R19 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ’n wêreld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip ...In “Die Swembadmonster” verander ’n prettige dag in die swembad in ‘n avontuur waarin ’n groot seekat vir Adelie en Riley probeer vang. Mamma en Pappa dink die twee maats speel te lekker. Maar hoekom is daar ’n stuk slymerige poot wat agter bly?

General

Imprint: Lapa Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: February 2023
Authors: Felicia Snyman-Du Toit
Dimensions: 212 x 137 x 6mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 72
ISBN-13: 978-0-637-00133-5
Categories: Books
LSN: 0-637-00133-8
Barcode: 9780637001335

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners