Books > Gardening > Specialized gardening methods > Container gardening
|
Not currently available
Tuinmaak in Houers (Paperback)
Loot Price: R139
Discovery Miles 1 390
You Save: R11
(7%)
|
|
Tuinmaak in Houers (Paperback)
(sign in to rate)
List price R150
Loot Price R139
Discovery Miles 1 390
You Save R11 (7%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Laat Frances Tophill jou met meer as 40 projekte vir kreatiewe
houers wys hoe om dikwels misgekykte potte ten beste te benut in
jou tuin - of dit nou 'n beskeie balkonnetjie, 'n klein stoepie of
net 'n vensterbank is.Daar is altyd plek vir 'n bietjie
groenig-heid in 'n mens se lewe. Of jy nou iets vars by jou
kombuistuin wil voeg of sukkulente op jou vensterbank wil uitstal,
houers maak dit moontlik om die natuur in die kleinste en
moeilikste plekkies in te bring. Frances dek 'n verskeidenheid
plant-skemas en soorte houers - van kruike en troe tot gestapelde
potte en hang-mandjies. Sy gee raad oor die beste plante vir
houers, van bonsaibome en bolle tot rankplante en snyblomme. Leer
hoe om 'n lewende muur te skep, 'n metaalpot vir 'n dammetjie te
gebruik, 'n geut-pyp met aarbeie te beplant of selfs jou eie potte
te maak. Met die kreatiewe idees in hierdie boek, kan jy enige tuin
met net 'n paar houers in iets besonders omskep.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
You might also like..
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.