0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > The Bible

Buy Now

Apokriewe - Ou en Nuwe Testament (Bruin) (Paperback) Loot Price: R459
Discovery Miles 4 590
You Save: R40 (8%)
Apokriewe - Ou en Nuwe Testament (Bruin) (Paperback): Francois Tolmie, Jan Van der Watt

Apokriewe - Ou en Nuwe Testament (Bruin) (Paperback)

Francois Tolmie, Jan Van der Watt

 (sign in to rate)
List price R499 Loot Price R459 Discovery Miles 4 590 You Save R40 (8%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is in hierdie bundel nuut vertaal in moderne Afrikaans.

Die Apokriewe maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwęreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentęre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in.

In die Apokriewe sal lesers die fassinerende węreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

Elke boek bied:

• Tydlyne wat die boek histories posisioneer t.o.v. ander belangrike gebeure
• Inligting oor deur wie, waar, wanneer en vir wie die boek geskryf is
• Die waarde van dié spesifieke boek vir Christene vandag
• ’n Lys verwysings wat aandui waar die spesifieke Apokriewe Boek met die Bybel ooreenstem
• Verrykingsblokkies wat die inhoud verhelder en begrippe duidelik maak
• Meer as 35 000 eksemplare reeds verkoop

General

Imprint: Christian Art Publishers
Authors: Francois Tolmie • Jan Van der Watt
Dimensions: 234 x 160 x 40mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 792
ISBN-13: 978-0-638-00902-6
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > The Bible > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > The Bible > General
Books > Christianity > The Bible
Promotions
LSN: 0-638-00902-2
Barcode: 9780638009026

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

You might also like..

NKJV Holy Bible - Pink
Hardcover R299 R275 Discovery Miles 2 750
NIV Chronological Study Bible - Holy…
Thomas Nelson Hardcover R1,465 R1,201 Discovery Miles 12 010
Profesie Bybel - Nuwe Testament (Maroen)
Die Bybelgenootskap van Suid Afrika Die Bybelgenootskap van Suid Afrika Hardcover R350 R328 Discovery Miles 3 280
NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel (Pienk)
Leather / fine binding R699 R615 Discovery Miles 6 150
NKJV Gift and Award Bible (Pink)
Thomas Nelson Paperback R325 Discovery Miles 3 250
Unlocking The Bible - A Unique Overview…
David Pawson Paperback  (6)
R330 R295 Discovery Miles 2 950
Die Bybel (Swart)
Hardcover R172 Discovery Miles 1 720
The Greatest Story Ever Told - An…
Bear Grylls Hardcover R410 R319 Discovery Miles 3 190
NLT Deer Baby Bible for Girls (Pink)
Leather / fine binding R359 R330 Discovery Miles 3 300
Die Bybel
Leather / fine binding R900 R772 Discovery Miles 7 720
Die Bybel
Hardcover R178 R165 Discovery Miles 1 650
NIV God's Word Outreach Bible
Zondervan Paperback R180 R166 Discovery Miles 1 660

See more

Partners