Lyra en Andante is in Venesië in die Karnavaltyd, op soek na
waardevolle antieke items wat vir hulle nie net estetiese of
geskiedkundige waarde het nie, maar ook persoonlike en sentimentele
betekenis het.
Hulle soektog lewer egter raaisels en probleme op wat konflik tussen
hulle veroorsaak, geheime wat hulle verhouding affekteer, en antwoorde
wat hulle albei seermaak.
Sal begrip en vergifnis genoeg wees om hulle liefde vir mekaar te red?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!