0
Your cart

Your cart is empty

Books

Buy Now

Die wonder van verheerliking Price: R50
Discovery Miles 500
You Save: R5 (9%)
Die wonder van verheerliking: Gert Buys

Die wonder van verheerliking

Gert Buys; Illustrated by Henriette Mulder

 (sign in to rate)
List price R55 Price R50
Sold by
Fontein Uitgewery - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 500 You Save R5 (9%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 10 working days

Oor die lewe na die dood is daar al baie geskryf en bespiegel. Mense vra vrae oor die dood wat telkemale met sogenaamde “logiese” denke en verkeerde inligting beantwoord word – dit lei tot wanpersepsies wat nie strook met die Woord van God nie. Sommige mense beweer dat die hel nie bestaan nie, ander dat die mens se lewe met die dood finaal beёindig word, of dat jou energie voortgedra word deur jou kinders. Verkeerde persepsies doen skade en laat mense onnodig twyfel oor soms eenvoudige antwoorde en verklarings.
Hierdie boekie gee enkele riglyne rakende hierdie belangrike tema en lei ons behoedsaam in die misterievolle eindfase van God se groot heilswerk.

General

Imprint: Fontein Uitgewery
Authors: Gert Buys
Illustrators: Henriette Mulder
ISBN-13: 2000691557249
Categories: Books
LSN: XCU-2SG-AS5-5
Barcode:

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners