Oor die lewe na die dood is daar al baie geskryf en bespiegel. Mense vra vrae oor die dood wat telkemale met sogenaamde “logiese” denke en verkeerde inligting beantwoord word – dit lei tot wanpersepsies wat nie strook met die Woord van God nie. Sommige mense beweer dat die hel nie bestaan nie, ander dat die mens se lewe met die dood finaal beёindig word, of dat jou energie voortgedra word deur jou kinders. Verkeerde persepsies doen skade en laat mense onnodig twyfel oor soms eenvoudige antwoorde en verklarings.
Hierdie boekie gee enkele riglyne rakende hierdie belangrike tema en lei ons behoedsaam in die misterievolle eindfase van God se groot heilswerk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!