Die groot dag van die genadelose veldslag het aangebreek! Maar
voordat die ridder Buik-op-den-Bodem kan vertrek, moet hierdie slak
blitsvinnig ’n paar dinge afhandel. Hy moet ontbyt eet, sy
Facebook-blad bywerk, sy vrou en kinders vaarwel soen, ’n prinses
red, ’n potjie skaak met ’n ou vriend speel … Die humor van Gilles
Bachelet betower met hierdie vredeliewende fabel, wat met heerlike
verwysings na die alledaagse lewe wys wat regtig belangrik is en
wat eerder tot more kan wag.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!