Koning Kuttel het ’n bietjie bly vassteek in sy piepie- en
poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse
Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel
se balkon sien Koning Kuttel dan ’n optog van verruklike
poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan hierdie keer deur
die koninklike kneg uitgebeitel word in die gedenksteen met al die
wenners van die Groot Poefwedstryd?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!